Volgens statistieke het Suid-Afrika een van die hoogste egskeidingssyfers in die wêreld. Waar lê die fout? Trou mense oorhaastig, of weet hulle nie hoe om die regte lewensmaat te kies nie?