Deur die eeue was daar baie rampe, soos ook nou met die Coronavirus-pandemie. Dit laat Christene met vrae soos: God is die Skepper van die heelal - waarom laat Hy sulke dinge toe wat ellende oor mense bring?