Geloof wat grondvat

Geloof wat grondvat 6 Junie 2021


Listen Later

In Openbaring verwys die syfers 666 na die teken van die “Dier” en volgelinge van die Antichris. Met die uitbreek van die Coronavirus is daar mense wat daardie syfers verbind met die entstof teen die virus as sou dit in die hand van die Antichris speel. Hoe moet ons dit verstaan?
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Geloof wat grondvatBy RSG