Die afgelope tyd het ons baie bewus geword van mense wat siek is vanweë Covid-19. Tog is daar ook baie wat met ander siektes worstel en hoop op beterskap. Dit gebeur egter nie in elke geval dat die siekes genees word nie. Hoe praat ek met God oor my siekte? Maak Hy alle siekes gesond?