Nuus

Gelukkige verjaardag, Monica Geingos!


Listen Later

Vandag vier die voormalige eerste dame van Namibië, Monica Geingos, haar verjaardag. Geingos, 'n toonaangewende voorstander vir jeugbemagtiging, geslagsgelykheid en finansiële insluiting, is onlangs ingehuldig as die stigterskanselier van Kepler College in Kigali, Rwanda. Sy sit steeds haar werk voort deur die One Economy Foundation en inisiatiewe wat pan-Afrikaanse leierskap en kankerbewustheid bevorder. Laimi Elago van die One Economy Foundation het 'n boodskap.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings