Nuus

Gemeenskap 'moet met Kalimbeza-rysplaas saamwerk'


Listen Later

Boere by die Kalimbeza-rysplaas naby Katima Mulilo maak gereed vir wat 'n deurbraak-oes oor net twee weke kan wees, volgens plaasbestuurder Patrick Kompeli. Adjunk-landbouminister, Ruth Masake het die plaas besoek en moedig die gemeenskap aan om saam met die rysplaas te werk en produksie te verhoog.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings