Kosmos 94.1

Gemeenskapslede vang vermeende MTC-toerustingdief


Listen Later

'n Dramatiese gemeenskapsgeleide agtervolging in Okomumbonde in die Otjinene-kiesafdeling het gelei tot die arrestasie van 'n verdagte in vandalisme en toerusting-diefstal vanaf 'n MTC-netwerkterrein. Inwoners het voetspore vir byna 28 kilometer gevolg om sy skuilplek op te spoor en die owerhede te waarsku. Vyf inwoners het die soektog begin nadat hulle die beskadigde infrastruktuur vroeg vandeesweek ontdek het, en die verdagte is in aanhouding na vinnige polisie-reaksie. MTC-woordvoerder Erasmus Nekundi.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1