Nuus

Gemengde voorspellings vir repokoers vandag


Listen Later

Die sentrale bank se monetêre beleidskommittee gaan vandag sy repokoers-besluit aankondig. Kosmos 94.1 Nuus het met ekonome gepraat wat 'n verlaging van 25 basis punte verwag. Die Cirrus ekonoom Oliver Diggle het 'n ander voorspelling.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings