Nuus

Gemiddelde huisprys net onder N$1,4m


Listen Later

Die FNB Huisprysindeks het 'n gemiddelde 12-maande groeikoers van 5,9 persent in die derde kwartaal aangeteken, vergeleke met die groeikoerse van 7,7 en 7 persent wat onderskeidelik in die tweede kwartaal van 2025 en derde kwartaal van 2024 gesien is. Die algehele nasionale huisprys staan nou op net meer as 1,38 miljoen Namibiese dollar vergeleke met 1,36 miljoen dollar in die tweede kwartaal. Kosmos 94.1 Nuus het met Mandisa van Wyk, marknavorsingsbestuurder by FNB gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings