Spitstyd

Gerrie baljaar die wêreld vol


Listen Later

TV-aanbieder, wêreldreisiger en sanger, Gerrie Pretorius, het weer by RSG kom kuier. Hy vertel van sy onlangse toer na Maastricht, waar hy 'n Andre Rieu-konsert bygewoon het. Verder het hy ook baljaar in die water van die Adriatiese-see aan die Kroatiese kus. Eerdaags is hy ook op pad na Romenië.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpitstydBy RSG