Perspektief

Geskiedenis as leervak op skool


Listen Later

Jannie Pelser en gaste: Alana Bailey, Dr. Adrienne van As en Dr. Lindie Koorts geses oor die tema: Geskiedenis as leervak op skool. Soos te wagte is daar tans heelwat bespreking en debatvoering oor die voorgestelde nuwe Geskiedenis-kurrikulum vir die skoolgaande jeug. Waaroor gaan hierdie gesprek presies? Watter voorbehoude word geopper? Is daar 'n spesifieke agenda ter sprake, en indien wel, wat behels dit? Perspektief
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

PerspektiefBy Radio Pulpit