Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
In dié reeks gesprekke bied ons toeganklike en praktiese ouerleiding en ondersteuning aan gesinne. Ons bespreek die fondasie van ʼn sterk gesin, deel strategieë vir opbouende dissipline en help jou om ... more
FAQs about Gesonde gesinne:How many episodes does Gesonde gesinne have?The podcast currently has 77 episodes available.
December 15, 2025Gesonde gesinne | Vakansie sonder vrede? Só help jy balans herstelAs roetines in die vakansie eers verdwyn, kan boeties en sussies gou begin baklei. Lourindi meen vrede in die huis begin by hoe ons mekaar se behoeftes raaksien....more11minPlay
December 15, 2025Gesonde gesinne | Kieskeurig of oorweldig? Wat regtig agter feestyd se kosdramas lêVir sommige kinders is die feestafel nie feestelik nie, dit is oorweldigend....more8minPlay
December 11, 2025Vreemde plekke, groot emosies? Help jou sensoriese kind dié vakansieVakansie behoort lekker te wees, maar vir sommige kinders voel nuwe plekke soos ʼn sensoriese storm. Kom luister hier hoe jy jou kind kan help....more12minPlay
December 05, 2025Gesonde gesinne | Sensoriese oorlading in ʼn oorvol vakansiehuisʼn Propvol huis hoef nie die vakansie tot trane en uitbarstings te lei nie, veral as jy as ouer weet hoe om die sensoriese oorlading te bestuur. Hier is strategieë wat die vrede dié vakansie kan bewaar....more11minPlay
November 27, 2025Gesonde gesinne | Tem jou kind se verwagtingsangs en hiperfiksasieHoekom raak ons sensories-sensitiewe en neurodivergente kinders soms so opgewonde tot hulle byna letterlik wil ontplof? Hier is die antwoord....more18minPlay
November 21, 2025Gesonde gesinne | Hoekom kinders se brein roetine vra, veral in vakansietydKom luister hoe Lourindi Nel ouers toerus om met meer vrede en minder drama deur die vakansie te kom....more11minPlay
November 13, 2025Gesonde gesinne | Minder praat, meer luisterWoorde oortuig nie altyd nie, maar om te luister, verander die hart....more18minPlay
October 31, 2025Gesonde gesinne | Ouerskap is nie ʼn magstryd nieWanneer ouers ophou baklei vir beheer, begin hulle bou aan invloed....more17minPlay
October 24, 2025Gesonde gesinne | Wat ouers van emosionele volwassenheid moet weetVoel jy soms jy verloor dit saam met jou kind? Kom leer hoe om kalm te bly, al voel jy nie so nie....more11minPlay
October 17, 2025Gesonde gesinne | Groot emosies vra groot deernisVoel jou kind se emosies soms te groot? Lourindi Nel herinner ons in “Gesonde gesinne” dat ʼn ouer se grootste krag nie in oplossings lê nie, maar in jou vermoë om te luister....more13minPlay
FAQs about Gesonde gesinne:How many episodes does Gesonde gesinne have?The podcast currently has 77 episodes available.