Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
In dié reeks gesprekke bied ons toeganklike en praktiese ouerleiding en ondersteuning aan gesinne. Ons bespreek die fondasie van ʼn sterk gesin, deel strategieë vir opbouende dissipline en help jou om ... more
FAQs about Gesonde gesinne:How many episodes does Gesonde gesinne have?The podcast currently has 77 episodes available.
March 06, 2026Gesonde gesinne | Gebruik keuses reg vir kleuters tot tienersTe veel keuses maak kinders net onseker, en valse keuses skep konflik. Lourindi verduidelik in “Gesonde gesinne” hoekom minder keuses eintlik meer rustigheid bring....more13minPlay
February 26, 2026Gesonde gesinne | Wanneer ‘asseblief’ jou gesag ondermynGeen kind wil ʼn onseker leier volg nie, daarom sê Lourindi Nel in hierdie episode van “Gesonde gesinne” dat jou kalm stem sterker as enige dreigement is....more15minPlay
February 19, 2026Gesonde gesinne | Wanneer ‘dis nie so erg nie’ meer skade doen as goedJou kind hoef nie minder te voel om sterker te word nie....more13minPlay
February 13, 2026Gesonde gesinne | Jou gesin is ʼn span, so moenie vergelyk nieIn jou gesin behoort die fokus op spanwerk te wees, nie ʼn wennerspodium vir elke kind nie. Vergelyking steel selfwaarde, maar erkenning kan dit weer opbou....more13minPlay
February 02, 2026Gesonde gesinne | Jou woorde word jou kind se innerlike stemJou kind is nie die probleem nie, maar verkeerde gedrag is wel. In hierdie aflewering van Gesonde gesinne nooi berader Lourindi Nel ouers om stadiger te praat en sagter te kyk....more11minPlay
January 30, 2026Gesonde gesinne | Jou teenwoordigheid is jou kind se veiligste plekDie grootste geskenk wat jy vandag vir jou kinders kan gee, is jou onverdeelde aandag....more10minPlay
January 23, 2026Gesonde gesinne | Bou karakter, nie net gedrag nieWat as dissipline meer oor môre as vandag gaan?...more14minPlay
January 16, 2026Gesonde gesinne | Wanneer ouers net foute raaksien, krimp kinders se moedOm die goeie raak te sien is meer as ouerskap – dit is ʼn geestelike oefening en kan jou kind se wêreld verander. Lourindi Nel moedig ouers aan om doelbewus ʼn gebalanseerde lens te ontwikkel: om foute raak te sien, maar ook om die kleinste oorwinnings te vier....more14minPlay
December 15, 2025Gesonde gesinne | Maak die nuwe skooljaar makliker vir jou kindNuwe skoolklere, ʼn ander juffrou en onbekende gesigte kan vir sommige kinders oorweldigend voel. Elke kind mag sy of haar eie pas hê met so ʼn nuwe begin....more16minPlay
December 15, 2025Gesonde gesinne | Januarie se belangrikste lesJanuarie voel vir baie mense soos ʼn koue stort ná die vakansie. Berader Lourindi Nel herinner ons dat klein roetines groot emosionele veiligheid vir almal in die gesin bied en dat herstel ná ʼn vakansie vir sagtheid vra....more9minPlay
FAQs about Gesonde gesinne:How many episodes does Gesonde gesinne have?The podcast currently has 77 episodes available.