Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
In dié reeks gesprekke bied ons toeganklike en praktiese ouerleiding en ondersteuning aan gesinne. Ons bespreek die fondasie van ʼn sterk gesin, deel strategieë vir opbouende dissipline en help jou om ... more
FAQs about Gesonde gesinne:How many episodes does Gesonde gesinne have?The podcast currently has 77 episodes available.
July 18, 2025Gesonde gesinne | Pa, hoe leer jy jou kind om emosioneel sterk te wees?Volgens Marius beteken emosionele veerkragtigheid nie net om deur swaarkry te druk nie, maar om weer op te staan ná teleurstellings, mislukkings en konflik. “Kinders wat emosioneel veerkragtig is, kan hul emosies eien, verstaan en reguleer. Hulle laat nie toe dat struikelblokke hulle definieer nie,” sê hy....more7minPlay
July 11, 2025Gesonde gesinne | Met geloof en waardes is hoe pa’s hul kinders se gees vormWanneer ʼn pa saam met sy kinders bid, Bybelverse deel, konflik benader met vergifnis en ander met respek behandel, bou hy ʼn blywende geloofserfenis....more13minPlay
July 04, 2025Gesonde gesinne | Pa’s maak ook foute, maar kan weer regmaakDié gesprek herinner pa’s dat herstel nie ʼn enkele oomblik is nie, maar ʼn proses....more10minPlay
June 27, 2025Gesonde gesinne | Pa’s wat omgee is teenwoordigTeenwoordigheid is nie perfeksie nie. Dit is bewuste betrokkenheid, en dit kan so eenvoudig wees soos onverdeelde aandag tydens ʼn gesinsmaaltyd of ʼn gesprek in die motor. Hierdie gesprek bied hoop en rigting aan pa’s wat voel hul kapasiteit is beperk. Die goeie nuus? Jy hoef nie perfek te wees nie – jy moet net teenwoordig wees...more11minPlay
June 20, 2025Gesonde gesinne | Huwelik se stille krag agter gesinsveiligheidHoe lyk ʼn huwelik wat kinders emosioneel bemagtig? Vind uit in die jongste episode van “Gesonde gesinne” hier op Maroela Media....more12minPlay
June 13, 2025Gesonde gesinne | Pa’s wat grense stel én harte wenʼn Kind sonder grense voel onveilig, maar ʼn kind wat net met vrees beheer word, leer nie om self te dink nie. Ontdek hoe pa’s ʼn balans tussen liefde en leiding kan handhaaf. Luister na dié episode van “Gesonde gesinne” waar ons op vaderskap fokus....more13minPlay
June 06, 2025Gesonde gesinne | Stille krag van ʼn pa bou dogters se selfbeeld, vertroueSelfbeeld, toekomstige verhoudings en drome begin alles by die band tussen ʼn pa en sy dogter. Dié aflewering van “Gesonde gesinne” is die luister werd vir elke pa....more10minPlay
May 30, 2025Gesonde gesinne | Só help pa’s hul seuns groeiVolwassenheid het meer te doen met karakter as ouderdom. Kom luister in “Gesonde gesinne” hoe ʼn pa die fondasie van geloof, waarde en aksie in sy seun se lewe kan lê....more6minPlay
May 23, 2025Gesonde gesinne | Hoekom pa’s saak maakʼn Pa is beslis nie net nog ʼn gesinslid nie – hy is die anker van die gesinslewe en speel ʼn deurslaggewende rol in kinderontwikkeling en gemeenskapsvorming....more8minPlay
May 11, 2025Gesonde gesinne | ‘Aanneming was nooit ons plan B nie’“Jy hoef nie alles reg te hê om te begin nie. Jy moet net bereid wees om op te daag, oor en oor.” Kom luister na dié kragtige gesprek oor aanneming, liefde en geloof....more13minPlay
FAQs about Gesonde gesinne:How many episodes does Gesonde gesinne have?The podcast currently has 77 episodes available.