Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
In dié reeks gesprekke bied ons toeganklike en praktiese ouerleiding en ondersteuning aan gesinne. Ons bespreek die fondasie van ʼn sterk gesin, deel strategieë vir opbouende dissipline en help jou om ... more
FAQs about Gesonde gesinne:How many episodes does Gesonde gesinne have?The podcast currently has 77 episodes available.
May 02, 2025Gesonde gesinne | As jou kind sy biologiese ouers wil ontmoetLourindi Nel help ouers om hul aangenome kind se identiteitsreis te begelei, selfs wanneer dit die moeilike vrae behels....more13minPlay
April 26, 2025Gesonde gesinne | Help kinders om hul aannemingstorie te verstaanAanneming is ʼn belangrike deel van ʼn kind se identiteit en behoort nie weggesteek te word nie. As kinders nie hul eie storie ken nie, vul hulle dikwels die leemtes met skuldgevoelens of verwarring. Dit is waarom dit belangrik is om oop, eerlik en met deernis met jou kind oor sy of haar aanneming te gesels....more15minPlay
April 11, 2025Gesonde gesinne | Bou ʼn veilige hawe vir jou kind se emosiesʼn Kind wat veilig voel, is ʼn kind wat kan groei en floreer. Lourindi Nel, ʼn berader en ma van twee aangenome kinders, verduidelik hoe ons ʼn omgewing van veiligheid en vertroue vir ons kinders kan skep....more13minPlay
April 11, 2025Gesonde gesinne | Wanneer gedrag ʼn kind se noodkreet isDié benadering gaan nie oor toegewings of om sag te wees nie, maar eerder oor begrip, veiligheid en groei. Ouerskap is ʼn reis van bewuste teenwoordigheid as jy ʼn kind met trauma het....more19minPlay
March 28, 2025Gesonde gesinne | Genesing van trauma begin by speel, ko-reguleringWat gebeur wanneer ʼn kind nie kan sê wat seer is nie? In dié episode van “Gesonde gesinne” verduidelik Lourindi Nel die rol van speel en ko-regulering in traumaverwerking....more14minPlay
March 28, 2025Gesonde gesinne | Help jou kind met vrees, angsLourindi Nel, ʼn berader, verduidelik in die jongste aflewering van “Gesonde gesinne” hoe vreesgebaseerde gedrag by ʼn kind lyk....more17minPlay
March 21, 2025Gesonde gesinne | Bou ʼn veilige band met jou aangenome kindLourindi Nel, ʼn berader, verduidelik hoekom ʼn kind sukkel as hulle nie ʼn veilige band met hulle aanneemouers kan vorm nie. Wat is binding, hoekom is dit belangrik vir ʼn aangenome kind en wat is die verskillende soorte bindingstyle?...more11minPlay
March 14, 2025Gesonde gesinne | Vergroot jou kind se venster van toleransieLourindi Nel verduidelik in dié aflewering van “Gesonde gesinne” wat gebeur as jou kind buite sy of haar venster van toleransie beweeg en hoe om daardie venster te help vergroot....more12minPlay
March 07, 2025Gesonde gesinne | Die effek van vroeë trauma op breinontwikkelingDie goeie nuus is dat hierdie neuronbane en -patrone kan verander. Lourindi Nel gee raad oor hoe ʼn ouer hul kind kan help met die effek van vroeë trauma....more12minPlay
February 21, 2025Gesonde gesinne | Só lyk trauma in aangenome kinders se gedragLourindi het die jongste gesprek afgeskop deur te verduidelik hoe aannemingstrauma in ʼn kind se gedrag kan lyk. Ouers van aangenome kinders kan nie hierdie gedrag as ongehoorsaamheid of manipulasie afmaak nie – dit is die kind se oorlewingsmeganisme....more20minPlay
FAQs about Gesonde gesinne:How many episodes does Gesonde gesinne have?The podcast currently has 77 episodes available.