Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
In dié reeks gesprekke bied ons toeganklike en praktiese ouerleiding en ondersteuning aan gesinne. Ons bespreek die fondasie van ʼn sterk gesin, deel strategieë vir opbouende dissipline en help jou om ... more
FAQs about Gesonde gesinne:How many episodes does Gesonde gesinne have?The podcast currently has 77 episodes available.
December 13, 2024Help jou kind met sensoriese integrasie in die skoolomgewingAanpassings by ʼn skoolomgewing is op die beste van tye ʼn uitdaging vir ʼn kind, maar ek wou by Lourindi weet wanneer ouers bekommerd moet raak en watter stappe hulle dan moet doen....more21minPlay
December 05, 2024Sensoriese uitdagings en ontwikkelingsmylpale – ondersteun jou kind sóLourindi sê ouers van kinders met sensoriese uitdagings moet weet daar is hulp, en hul kind kan hul mylpale haal met die nodige hulp en ondersteuning....more12minPlay
November 22, 2024Help, my neurodivergente kind sukkel om te eet en te slaapSensoriese uitdagings kan slaap- en eettyd uitdagend maak – Lourindi verduidelik hoekom....more14minPlay
November 22, 2024Help jou kind met emosionele reguleringLourindi verduidelik wat die impak van uitdagings met sensoriese integrasie op die emosionele regulering van ʼn kind het....more15minPlay
November 15, 2024Interosepsie speel onontbeerlike rol in sensoriese integrasieLourindi Nel het ook ʼn paar praktiese voorbeelde van hoe om ʼn ondersteunende omgewing te skep vir kinders wat met interosepsie sukkel....more11minPlay
November 08, 2024Verstaan jou kind se vestibulêre en proprioseptiewe stelselsLourindi Nel is ʼn volwasse- en kinderberader, en in hierdie aflewering van Gesonde gesinne, gesels ons oor dié stelsel se invloed op sensoriese integrasie. Ritme en struktuur in die dag is noodsaaklik vir kinders wat uitdagings met hul vestibulêre en proprioseptiewe stelsels ervaar....more12minPlay
October 30, 2024Verstaan waar jou kind op die sensoriese verwerkingspektrum pasBerader Lourindi Nel verduidelik hoe ʼn ouer hul kind kan ondersteun wat ʼn mengsel van sensoriese sensitiwiteit en soekende gedrag het....more20minPlay
October 25, 2024Help, my kind is ʼn sensoriese soekerIn dié aflewering van “Gesonde gesinne” help Lourindi ouers om sensories soekende gedrag te verstaan en verduidelik hoe jy jou kind kan ondersteun. Sy verduidelik wat dit behels as jou kind ʼn sensoriese soeker is en ook hoe dit van sensoriese sensitiwiteit verskil.Skink vir jou ʼn lekker koppie boeretroos, en kom luister na die volledige onderhoud boaan hierdie berig....more10minPlay
October 18, 2024Verstaan jou kind se sensoriese sensitiwiteitLourindi Nel, ʼn volwasse- en kinderberader, bespreek vandag sensoriese sensitiwiteit in Maroela Media se gesprekreeks oor gesonde gesinne. Sy verduidelik wat presies sensoriese sensitiwiteit is en hoe dit in kinders kan voorkom....more9minPlay
May 30, 2024Hoe hanteer ek my kind se onvolwasse gedrag?Lourindi gee ʼn paar tegnieke wat jou kan help om onvolwasse gedrag te hanteer soos ʼn “weer probeer”....more15minPlay
FAQs about Gesonde gesinne:How many episodes does Gesonde gesinne have?The podcast currently has 77 episodes available.