Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
In dié reeks gesprekke bied ons toeganklike en praktiese ouerleiding en ondersteuning aan gesinne. Ons bespreek die fondasie van ʼn sterk gesin, deel strategieë vir opbouende dissipline en help jou om ... more
FAQs about Gesonde gesinne:How many episodes does Gesonde gesinne have?The podcast currently has 77 episodes available.
May 23, 2024Hoekom tree my kind só op?As ouers weet hoekom hul kinders optree soos hulle doen, kan dit reg benader word....more12minPlay
May 16, 2024Verstaan jy jou kind se taal?Jy as ouer wil nie die heeltyd net reaktief en impulsief teenoor jou kind se gedrag optree nie. Dit is juis waarom dit so belangrik is om jou kind se gedrag te verstaan....more11minPlay
May 12, 2024Goeie ouers loop voorʼn Ouer wat lei het ʼn selfversekerde kind. Dit is hoekom Lourindi glo ʼn ouer moet hulle leierskapsrol in die gesin opneem....more11minPlay
May 03, 2024Hoe lyk ’n verhoudingsgedrewe gesin?Lourindi Nel verduidelik hoe noodsaaklik dit is om altyd in jou kind se span te wees....more12minPlay
April 25, 2024Hoe lyk ’n gesin wat vreesgedrewe is?Lourindi Nel verduidelik wat gebeur in ʼn kind se gedagtes wanneer ons herhaaldelik ons ouerlike magsposisie gebruik om dissiplinêre doelwitte te behaal....more9minPlay
April 18, 2024Wat is jou gesin se denkwyse en ingesteldheid?Lourindi verduidelik wat jy as ouer moontlik kan verloor as jy ʼn ingesteldeheid van vrees as benadering tot jou gesinsfondasie volg....more13minPlay
April 11, 2024Wat is ons doel met dissipline?Dissipline bly maar ʼn uitdaging. Lourindi sê die eerste stap is om te dink wat jou as ouer se doel met dissipline is....more12minPlay
FAQs about Gesonde gesinne:How many episodes does Gesonde gesinne have?The podcast currently has 77 episodes available.