Met Hart en Siel

Gesonde grense


Listen Later

Narratiewe berader Faith Durie gesels oor gesonde grense. TV-vervaardiger Sonja Lochenberg vertel meer oor ‘n nuwe Christelike TV-reeks getiteld Stories van geloof, hoop & liefde, wat tans beskikbaar is vir stroom op AfriForum TV.
Natasja Maartens gesels oor vanjaar se SPAR Women’s Challenge en Marelize Moolman vertel meer oor die Karoo Wolfees wat eersdaags in Middelburg in die Oos-Kaap plaasvind. Met Hart en Siel
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Met Hart en SielBy Radio Pulpit