Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Gesondheid:How many episodes does Gesondheid have?The podcast currently has 642 episodes available.
October 15, 2025Gesondheid 15 Oktober 2025Die meeste vroue wat borskanker kry, is ouer as 50 jaar. Vroue in hulle twintigs en dertigs kan ook borskanker kry, en dikwels een van die aggressiewe vorms van borskanker. Wat kan ‘n jonger vrou doen om te verseker dat borskanker vroeg by haar opgespoor word?...more23minPlay
October 08, 2025Gesondheid 8 Oktober 2025In die derde aflewering in ons reeks oor Tik, fokus ons op rehabilitasie, en op waarnemings wat tydens die ondersoek aan die lig gekom het....more23minPlay
October 01, 2025Gesondheid 1 Oktober 2025Met Tik-gebruik word massas dopamien in die brein vrygestel en die senuselle beskadig. Dit lei tot paranoïese skisofrenie, wat tydelik of permanent kan wees. Ons kyk na dieTik-probleem van beide kante: die straatstorie en die mediese storie. Hierdie is die tweede episode in ‘n kort reeks oor Tik....more23minPlay
September 24, 2025Gesondheid 24 September 2025Die gebruik van Tik is ‘n allemintige en groeiende probleem in Suid-Afrika. Ons kyk na die probleem van beide kante: die straatstorie en die mediese storie. Wat gebeur met iemand wat Tik gebruik, en wat gebeur in sy brein? Tik maak die gebruiker letterlik ‘mal’. Hierdie episode is die eerste in ‘n kort reeks oor Tik....more22minPlay
September 17, 2025Gesondheid 17 September 2025‘n Ortopeed van die Paarl was een van die eerstes in Suid-Afrika en die wêreld om met ‘n nuwe tweesleutelgat-prosedure rugoperasies soos fusies te doen. Al meer ortopede leer nou dié tegniek aan. Dit behels ‘n kwaai leerkurwe. Hoe weet die pasiënt of die ortopeed al vaardig genoeg is om dié prosedure op lewende mense uit te voer?...more23minPlay
September 10, 2025Gesondheid 10 September 2025Watter soort pasaangeër is die beste vir watter pasiënt? Wat is die verband tussen goeie mondgesondheid en hartprobleme? In die derde en laaste program in die reeks oor hartversaking, praat ons oor hierdie en ander aspekte....more19minPlay
September 03, 2025Gesondheid 3 September 2025Hoekom en hoe bou vog in die longe op met hartversaking? Hoe kan ‘n middel soos Ozempic help in die behandeling van hartversaking? Hoe klink hartversaking? In die tweede program in die reeks oor hartversaking, praat ons oor hierdie en ander aspekte....more23minPlay
August 27, 2025Gesondheid 27 Augustus 2025Een uit ses mense sal later hartversaking ontwikkel. Kan dit voorkom word? Wat is die oorsake, en hoe word dit behandel?...more24minPlay
August 20, 2025Gesondheid 20 Augustus 2025Hoe verskil ADHD in meisies en vroue teenoor dié in seuns en mans? Vir watter simptome moet mens uitkyk? Hoe steek meisies die simptome weg? Wat is die verband tussen ADHD en angstigheid, of depressie en post-natale depressie?...more25minPlay
August 13, 2025Gesondheid 13 Augustus 2025Vir die eerste keer is ‘n middel om Alzheimer-siekte te behandel, en selfs om te keer, in die vooruitsig. ‘n Neuroloog praat oor Alzheimer-siekte en ander voms van demensie....more22minPlay
FAQs about Gesondheid:How many episodes does Gesondheid have?The podcast currently has 642 episodes available.