Nuus

Gesondheid se moratorium op studies skerp gekritiseer


Listen Later

Die IPC spreek kommer uit oor die gesondheidsministerie se besluit om 'n moratorium op studieverlof en verdere opleiding vir ingeskrewe verpleegkundiges in te stel. Die riglyn, wat op 16 Maart uitgereik is, is bedoel om personeeltekorte aan te pak wat verband hou met verpleegkundiges wat met studieverlof weg is terwyl hulle nog op die betaalstaat is. Die IPC se skadu-gesondheidminister, Lilani Brinkman, het die kwessie vanmiddag by die parlement ingedien.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings