Nuus

Gesondheidministerie verduidelik ongevulde poste, planne


Listen Later

Die gesondheidsministerie sê daar is ongeveer 161 ongevulde gesondheidsorgposte in die Kunene-streek, as gevolg van die gebrek aan begroting vir nuwe aanstellings. Walters Kamanya, die woordvoerder by gesondheid sê sodra begrotingsverligting beskikbaar gestel word, sal die ministerie 'n wye reeks maatreëls implementeer, soos 'n landelike ontberingstoelaag vir gesondheidswerkers om hulle na landelike gebiede te lok.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings