SFM Gesondheid Sake

Gesondheidsake: πŸ˜·πŸ’Š Griep of net ’n verkoue? 05 November 2025


Listen Later

πŸ˜·πŸ’Š Nie elke nies beteken jy het antibiotika nodig nie!
In hierdie week se Gesondheidssake gesels Bianca oor wanneer antibiotika regtig help, watter kombinasies jy liewer moet vermy, en hoe jy vinniger beter kan voel.
πŸ‘‰ Leer die verskil tussen virusse en bakterieΓ«
πŸ‘‰ Watter vitamiene help werklik
πŸ‘‰ En wanneer jy eerder dokter toe moet gaan
Luister SFM Streek Radio – jou gesonde klank van die Tuinroete 🌿
πŸ“» 90.1 FM in Mosselbaai, George, Knysna
πŸ“» 104.1 FM in Oudtshoorn en omliggende gebiede
#SFMStreekRadio #Gesondheidsake #HartenbosApteek #GriepSeisoen #Tuinroete
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SFM Gesondheid SakeBy SFM STREEK RADIO