In hierdie Vrouemaand-gesprek gesels Gerda oor hoekom vroue dit so moeilik vind om emosionele selfsorg toe te pas β en hoekom ME-Time ononderhandelbaar is. π
π Luister weer na die gesprek en kry praktiese raad om vanaand jou eie ME-Time plan saam met jou gesin te bespreek. πΏ
#Vrouemaand #MeTime #Selfsorg #SFMStreekRadio #HartenbosApteek