Nuus

Gestremdes sal ingesluit word - Witbooi


Listen Later

Visepresident Lucia Witbooi het by die Namibiese Federasie van die Visueel Gestremdes in Windhoek gepraat, waar sy die regering se verbintenis tot gestremdheidsinsluiting bevestig het. Sy sê die hersiene Nasionale Gestremdheidsbeleid, in lyn met wetlike raamwerke, sal binnekort in die Staatskoerant gepubliseer word om inklusiewe ontwikkeling te bevorder. Die jongste sensus toon dat 4,4 persent van Namibiërs met 'n gestremdheid leef.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings