SA Gemeente Londen Preke - audio

Getroud wees in Deurmekaar tye - Sessie 1


Listen Later

Cassie gesels in die 1ste sessie oor die huwelik. Sy lesing is grootliks gebasseer op die boek The Sacred Marriage en hy lig baie van die beginsels uit die boek. Die hooftema wat deurkom, is dat God die huwelik ingestel het om meer heilig te word en nie noodwendig meer gelukkig nie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SA Gemeente Londen Preke - audioBy Rian Steyn