Getuie vertel hoe vier mans in mangat op Koster sterf.
Vier mans van Koster is die afgelope naweek dood in 'n riool-mangat op die dorp. Die vier het probeer om 'n drein te herstel wat die munisipaliteit agterweë gelaat het. Rosette Schoeman, voorsitter van die GPF vertel wat gebeur het.