Nuus

Gewapende rowers buit N$100 000 by kleuterskool


Listen Later

‘n Gewapende roof het vanoggend by ‘n kleuterskool in Kleine Kuppe plaasgevind. Vyf mans, gewapen met pistole en messe het kontant gebuit en geen beserings is aangemeld nie. Owerhede soek ‘n blou Mazda Demio sonder nommerplate. Superintendent Marcelline Murapo van Stadspolisie het die inligting.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings