Kosmos 94.1 Landbou

Gifplante word eerste groen


Listen Later

Met die somerseisoen wat in volle gang is en reën wat binnekort sal begin val met die goeie voorspellings wat gemaak is, is gifplante weer in die nuus. Talle diere word jaarliks verloor as gevolg van die voorkoms van die plante vanoggend sluit Professor Morgan Hauptfleisch, ‘n Bewaring Ekoloog by die Namibiese Universiteit van Wetenskap en Tegnologie om meer inligting hieroor te deel.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1