Ek praat Dillon Lerm oor sy nuwe enkelsnit Gin Gesig — ’n lied wat die kontras tussen die lekker van die oomblik en die onvermydelike “lelike gesig” van lewens se swaar oomblikke vasvang. Met sy kenmerkende Afrikaanse styl en stories wat aan die hart vat, wys Dillon weer hoekom hy een van die mees opwindende stemme in plaaslike musiek is.