Nuus

GIPF gee huislenings vanaf Januarie 2026


Listen Later

Die sekretaris van die kabinet, Emilia Mkusa, en Martin Inkumbi, die uitvoerende hoof van die Pensioenfonds vir Regeringsinstellings, GIPF, het 'n mylpaalooreenkoms onderteken wat die langverwagte pensioengesteunde huisleningskema bekendstel. Vanaf 12 Januarie 2026 sal kwalifiserende GIPF-lede tot een derde van hul pensioenspaargeld kan leen om hul huise te koop, te bou of te verbeter – met hul pensioen as kollateraal. Katrina Sikeni, GIPF se bestuurder van belanghebberbetrokkenheid, het meer.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings