Nuus

GIPF se bates, beleggingsopbrengste groei geil


Listen Later

Die regeringsinstellings pensioenfonds se bates het teen 31 Maart 2025 tot sowat 183 miljard Namibiese dollar gegroei, van 167 miljard dollar op 31 Maart 2024. Dit is onthul in die fonds se nuut vrygestelde geïntegreerde jaarverslag vir 2025. Die fonds het 'n fonds-solvensieverhouding van 119,69 persent en 'n voordele-tot-bydrae-verhouding van 128,6 persent behaal. Dit het ook beleggingsopbrengste van 10,6 persent verseker, met 'n netto beleggingsinkomste van 17 miljard dollar. GIPF-woordvoerder, Katrina Sikeni:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings