Nuus

Giwusa veroordeel styging in brandstofpryse


Listen Later

Die vakbond Giwusa het kommer uitgespreek oor die jongste styging in brandstofpryse. Albei grade petrol kos van vandag 20-sent per liter meer terwyl die dieselprys met tussen 62- en 65-sent gestyg het, afhangend van die swaelinhoud. Giwusa se woordvoerder, Zaki Mamdoo, sê dit gaan ’n onmiddellike en rampspoedige gevolg hê op voedselpryse, aangesien die meeste van Suid-Afrika se landbou- en vervaardigde produkte per pad vervoer word:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings