Nuus

Glo g'n spanning tussen Ramaphosa, Mbeki


Listen Later

Die ANC het ontken dat daar spanning bestaan tussen president Cyril Ramaphosa en oudpresident Thabo Mbeki. Dit volg op die besluit van Mbeki en sy stigting om aan die tweedaagse nasionale konvensie te onttrek. Groepe soos die Thabo Mbeki-stigting en die Desmond en Leah Tutu-stigting het 'n lang lys kwessies gestel vir hul onttrekking, insluitend 'n knap tydlyn, gebrek aan voorbereiding, en interne meningsverskille. Mahlengi Bhengu-Motsiri van die ANC sê Ramaphosa en Mbeki respekteer mekaar:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings