Nuus

G'n parool vir Leigh Matthews-moordenaar


Listen Later

Donovan Moodley, wat 'n lewenslange vonnis uitdien vir die moord op die Bond Universiteit-student, Leigh Matthews in 2004, is parool geweier. Matthews is buite die universiteit in Morningside, Sandton, ontvoer en vermoor, ten spyte van losprys van 50 000 rand wat deur haar familie betaal is. Moodley sal oor die volgende 24 maande korrektiewe programme, terapie en risiko-assesserings ondergaan. Singabakho Nxumalo van die Departement van Korrektiewe Dienste sê parool sal eers oorweeg word wanneer hy ten volle gerehabiliteer is:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings