Ons wat nie meer onder die Ou Testamentiese wette leef nie, moet God se hart verstaan agter Sy wette sodat ons Hom beter kan leerken. Dawie verduidelik meer hieroor vandag.