Nuus

Goethe-Instituut trek na nuwe perseel


Listen Later

Ná meer as 25 jaar in die hart van Windhoek, neem die Goethe-Instituut Namibië afskeid van sy ikoniese tuiste in Fidel Castrostraat. Die Goethe-Instituut sluit sy deure op 15 September om die oorgang na 'n nuwe tuiste te begin. Direkteur Dennis Schroeder sê die reis eindig nie, maar ontwikkel net. Daar sal 'n afskeidsgeleentheid vir die hele familie op 13 September wees. Schroeder het meer:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings