Nuus

GOOD, BOSA en RISE span saam vir verkiesing


Listen Later

Die GOOD-party, Build One South Africa, en RISE Mzansi het kragte saamgesnoer om 'n nuwe politieke party genaamd Unite for Change te stig. Die party sal as 'n nuwe politieke party by die Verkiesingskommissie registreer om aan die komende 2026-plaaslikeregeringsverkiesing deel te neem. Die drie partye sal steeds onafhanklik bestaan. Die leier van die GOOD-party, Patricia de Lille sê United for Change sal etiese leierskap hê, werksgeleenthede verbeter en dienslewering verbeter:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings