Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News! Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!... more
FAQs about Good News Time | Goeie Nuus Tyd:How many episodes does Good News Time | Goeie Nuus Tyd have?The podcast currently has 803 episodes available.
March 19, 2026Lynette Beer: Moeg sterk probeer wees?Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Moeg sterk probeer wees?” uit Ps 34. Good News Time...more5minPlay
March 18, 2026Naomi Raine & Todd Galberth - The Everywhere World TourJanine van Niekerk is speaking to Naomi Raine and Todd Galberth about their "Everywhere World Tour" and keeping it simple on the world worship stage. Good News Time...more20minPlay
March 17, 2026GNT Gesprek met Leon Marais van Harvesters Min en Pieter Barnard van HospivisionWynand Gesels met die twee oor Harvesters Min se onlangse uitreik na Swaziland en hulle besoek aan kerke daar. Good News Time...more19minPlay
March 17, 2026Rom 1:20 - God openbaar in die plan van die LiewenheersbesieRom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So vandag bekyk ons natuurwetenskaplike, Izak de Villiers Louw die plaagbeheerplan van die Liewenheersbesie en hoe dit die Here weerspieël. Good News Time...more8minPlay
March 17, 2026Maroela Media se vroueoggend met Ilse StraussOp 18 April om 9:00 word vroue genooi na 'n besonderse vroueoggend by Monte de Dios in Pretoria - 'n unieke kultuur -en-geloofsbelewenis aangebied deur Maroela Media. Daarom gesels Janine van Niekerk met Ilse Strauss, oor haar bemoedigende boodskap vanuit Jerusalem. Good News Time...more6minPlay
March 17, 2026Jaco Strydom: Soek God laerOns motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Soek God laer.” Good News Time...more2minPlay
March 16, 2026Dr Chuck Day - Spiritual reality is timelessWe start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and today he explains Hebr 1:1-2 and the fact that spiritual reality is timeless. Good News Time...more6minPlay
March 13, 2026GodsightingsA Godsighting is where we celebrate the faithfulness and love of Jesus with your testimonies about where you have seen His hand in action in your life. Good News Time...more11minPlay
March 13, 2026Andie Steele-Smith - GenerationsWe kick off with Andie Steele Smith, also known as the gang pastor from Australia. Today he talks about “Generations” from Deut 32:7, Ps 145, Luke 1:50, Ps 100:5, Ps 24:6 and Ps 112:1-3 Good News Time...more5minPlay
March 12, 2026Jac en Lizelle van der Merwe - die Here maak huwelike nuutJanine van Niekerk gesels met Jac en Lizelle van der Merwe al die pad van Aliwal Noord af, oor hoe die Here hulle huwelik gered en nuutgemaak het. Good News Time...more23minPlay
FAQs about Good News Time | Goeie Nuus Tyd:How many episodes does Good News Time | Goeie Nuus Tyd have?The podcast currently has 803 episodes available.