Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News! Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!... more
FAQs about Good News Time | Goeie Nuus Tyd:How many episodes does Good News Time | Goeie Nuus Tyd have?The podcast currently has 803 episodes available.
August 20, 2025Radiokansel Skattejag Woordkamp @ Buffelspoort 10 - 12 OktDit is tyd vir die Radiokansel Skattejag Woordkamp 10 - 12 Okt by die ATKV Buffelspoort Vakansieoord. Ons gesels met Yolande Loots en Izelle Loots, twee van Janine van Niekerk se mede aanbieders oor die fokus van ‘n kamp wat die Woord as ‘n skat die hele naweek vier. Good News Time...more17minPlay
August 19, 2025Pitch Your Business competition Top 20 - Sibongile MongadiJanine van Niekerk is speaking to Sibongile Mongadi, as her business "Ukuhamba" is in the Top 20 finalists for the Pitch Your Business Competition Good News Time...more17minPlay
August 19, 2025Jaco Strydom: Kyk andersOns motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se gesprek gaan met die tema: “Kyk anders na alles.” Good News Time...more2minPlay
August 18, 2025Dr Chuck Day - The Shepherd, our friendWe start off with Dr. Chuck Day, Associate Pastor at Lewende Woord. He is taking a Deeper Look at PS 23:1 and how the Passion translation interprets the scripture differently - as the Shepherd, our friend. Good News Time...more5minPlay
August 15, 2025It's Godly Revolution TODAY!It is Godly Revolution tonight! It is the Ultimate Worship event of 2025, and Erich Posthumus is ready to give us the last details before all the young people get together at Choose Life at 18:00 this evening. Good News Time...more6minPlay
August 15, 2025Andie Steele Smith - Shawlin Roman’s WaymakerWe kick off with Andie Steele Smith, also known as the gang pastor from Australia. Today he talks about his theme “Shawlin Roman’s Waymaker”. Good News Time...more5minPlay
August 14, 2025Pitch Your Business top 20 finalis - Justin Karels met “Just-In Tech IT Solutions."Janine van Niekerk gesels met 43-jarige Justin Karels, ’n eggenoot van sy vrou, Bernardine, vir byna 18 jaar, en ’n trotse pa van twee kinders. Hy is een van die Top20 finaliste van die Pitch Your Business kompetisie met sy “Just-In Tech IT Solutions.” Good News Time...more11minPlay
August 14, 2025Lynette Beer: Die Here is nog nie klaar met jou nieMotiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, praat oor die tema: “Die Here is nog nie klaar met jou nie.” Good News Time...more6minPlay
August 14, 2025Lynette Beer: Die krag van vreugdeMotiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, praat oor die tema: “Die krag van vreugde” uit Neh 8:10 en Hebr 2:12 Good News Time...more5minPlay
August 13, 2025Piet Smit oor die lewe van 'n kunstenaarJanine van Niekerk gesels met Piet Smit oor die lewe van 'n kunstenaar en sy eerste enkelsnit na 10 jaar - Way Above The Sky, Good News Time...more22minPlay
FAQs about Good News Time | Goeie Nuus Tyd:How many episodes does Good News Time | Goeie Nuus Tyd have?The podcast currently has 803 episodes available.