Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News! Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!... more
FAQs about Good News Time | Goeie Nuus Tyd:How many episodes does Good News Time | Goeie Nuus Tyd have?The podcast currently has 803 episodes available.
April 22, 2025Romeine 1:20: God openaar in die Krap NewelRom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dan gesels ons met Ruimte fisikus Dr Ruhann Steyn oor die Krap newel en hoe die Here Homself hierin openbaar. Good News Time...more8minPlay
April 22, 2025Dr Johann Landsberg - Pitch Your Business kompetisieJanine van Niekerk gesels met Dr Johann Landsberg van Noord Wes Universiteit oor die Pitch Your Business 2025 kompetisie. Good News Time...more9minPlay
April 22, 2025Jaco Strydom - Glo al sien jy nieOns motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Glo al sien jy nie.” Good News Time...more3minPlay
April 21, 2025Dr Chuck Day - The Likeness of GodWe start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and he is taking a Deeper Look at Phil 2:5-6 talking about the Likeness of God. Good News Time...more5minPlay
April 18, 2025Andie Steele Smith - The Greatest ComebackWe kick off with Andie Steele Smith, also known as the gang pastor from Australia. Today he talks about “The Greatest comeback” from Isaiah 53:2. Good News Time...more6minPlay
April 17, 2025David loves the lostJanine van Niekerk speaks to David about his evangelistic work as well as his heart to train others to do the same.Contact: Email: [email protected] , Whatsapp: 067 412 001 Good News Time...more21minPlay
April 17, 2025Lynette Beer: die Here praat nogsteeds met onsMotiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, praat oor die tema: “Die Here praat nogsteeds met ons” uit 2 Kor 3:2-3 Good News Time...more5minPlay
April 16, 2025Ds Danie Mouton - Invloed in eenheidJanine van Niekerk gesels met Ds Danie Mouton van Qhebega oor hoe hulle die “influencers” van hulle omgewing om ‘n tafel gekry het om ons stem en invloed as Christene te koordineer en so te versterk. Good News Time...more19minPlay
April 16, 2025Dr Anthony van Tonder: ContentmentWe start off this program with relationship Specialist, Dr Anthony van Tonder, who asserts that Marriage Matters and today he covers the theme “Contentness” Good News Time...more4minPlay
April 15, 2025Jaco Strydom: nie my wil nie U snOns motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Nie my wil nie, maar U sn” Good News Time...more2minPlay
FAQs about Good News Time | Goeie Nuus Tyd:How many episodes does Good News Time | Goeie Nuus Tyd have?The podcast currently has 803 episodes available.