Nuus

GOOD sê minimumloon is nie geregtigheid nie


Listen Later

Die GOOD-party sê Suid-Afrika se minimum loon is nie geregtigheid nie. Die land se minimumloon het van 1 Maart van 28- Suid-Afrikaanse rand-79 sent tot 30 rand-23-sent per uur gestyg. Die sekretaris-generaal van Good, Brett Herron, sê 'n vrou kan 40 uur per week werk, huise skoonmaak, ander mense se kinders grootmaak, vir bejaardes sorg, en steeds nie genoeg verdien om self aan armoede te ontsnap nie:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings