Nuus

GOOD vra regulering van aanlyndobbelary


Listen Later

Die GOOD-party vra die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging om toesig oor en regulering van die aanlyn dobbelbedryf te verhoog. Die party sê volgens die jongste jaarverslag van die Nasionale Dobbelraad is die waarde van die dobbelbedryf 'n reuse 75 miljard Suid-Afrikaanse rand in die 2024/2025-boekjaar. Sarah Mabotsa sê GOOD ondersteun die instelling van voorgestelde regulasies, soos reeds aangeneem deur lande soos Australië, Brittanje en Finland, wat 'n afname in onwettige dobbelverkeer bereik het:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings