In die week se episode bespreek ons Trump se nuutste skandaal, en hoe dit gelei het tot die demokrate wat in mekaar in val. Ons begin ook met ‘n nuwe ekonomie reeks, waar ons die verskil tussen sosialisme en kapitalisme bespreek.
Die DA word deur die stembusse mishandel, die konstitusionele hof besluit dus om lyfstraf te verban. Solidariteit haal asem, Lesufi wil suurstof verban, en Naspers besluit om oorsee te gaan.