Nuus

Goreangab Mall 82% verhuur


Listen Later

Oryx Properties het aangekondig dat die maatskappy 270 miljoen Namibiese dollar belê het in die ontwikkeling van die Goreangab-winkelsentrum. Die ontwikkeling, in vennootskap met Safland Property Group, sal 40 kleinhandelaars huisves. Met Shoprite as die ankerhuurder, sal die winkelsentrum Woolworths, Clicks, Markhams, Jet en Ackermans onder ander gewilde kleinhandelaars insluit. Dit sal na verwagting in Mei 2026 vir die publiek oopmaak. Oryx Properties se uitvoerende hoof, Ben Jooste, het meer.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings