Kosmos 94.1

Goreangab Mall open vandag in Katutura


Listen Later

Goreangab Mall open vandag amptelik sy deure in Katutura en daar word verwag dat die meer as 30 winkels werksgeleenthede en ekonomiese groei nader aan die gemeenskap sal bring. Die gevoel onder inwoners van die Samora Machel-kiesafdeling is dat mense van Goreangab en omliggende gebiede geprioritiseer moet word vir werk. Kosmos 94.1 Nuus het met arbeidskenner, Tim Parkhouse gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1