Nuus

Goreangab Mall vul leemte in gemeenskap


Listen Later

Die Goreangab Mall in Katutura het vandag oopgemaak en Charles Fourie, die huurdirekteur van Safland, wat die ontwikkeling gedryf het, het op die toneel met plaaslike media gepraat. Hy sê die opening van die winkelsentrum in Katutura is daarop gemik om goeie dienste nader aan die gemeenskap te bring. Fourie het meer.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings