Nuus

Gort gaar oor Etosha se Galton-hek


Listen Later

Omstredenheid woed oor die naam van die Galton-hek, die suidwestelike ingang na die Etosha Nasionale Park. Swapo-parlementslid Tobie Aupindi het in die Nasionale Vergadering gevra dat die hek herdoop word na Otjozovandu. Aupindi het die Britse ontdekkingsreisiger sir Francis Galton, na wie die hek genoem is, gekritiseer as 'n voorstander van eugenetika en wetenskaplike rassisme, wie se nalatenskap, volgens hom, in skrille kontras staan met Namibië se waardes en geskiedenis.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings