Nuus

Goud styg verder, beleggers soek veiligheid


Listen Later

Die prys van goud styg steeds en verhandel net bo 4 300 Amerikaanse dollar per fynons, aangedryf deur ‘n swakker dollar, wat in die afgelope ses maande met amper 8 persent geval het, en onsekere geopolitiek. Deutsche Welle het met Sandra Navidi, een van die bekendste konsultante in internasionale finansies en uitvoerende hoof van Beyond Global-konsultante in New York gesels.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings