Nuus

Goud tref nuwe rekord, 'kan nog styg'


Listen Later

Die prys van goud het vanoggend bo 3 780 Amerikaanse dollar per fynons verhandel en rekordhoogtes bereik. In vergelyking met 'n jaar gelede het die prys van goud met amper 43 persent gestyg. Kosmos 94.1 Nuus het met die ekonoom Chris Hart gesels wat sê dat stygende inflasie, markwisselvalligheid en sentrale bankbeleid die goudprys tot selfs vlakke van 4 000 Amerikaanse dollar kan laat klim.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings