Nuus

Goudprys laer, maar steeds sterk: Dawie Klopper


Listen Later

Goud het Maandag onder 4 700 Amerikaanse dollar per ons gebly ná 'n skerp daling in die vorige sessie. Die edelmetaal verhandel tans steeds onder die merk. Kosmos 94.1 Nuus het met Dawie Klopper, Suid Afrikaanse ekonoom gepraat. Hy verduidelik hoe beleggers tydens konflik bates rondskuif. Hy sê die hoër rentekoerse dryf fondse na die Amerikaanse dollar toe wat hom versterk.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings